Riglyne vir die skryf van tesisse en proefskrifte
Description:... Waar begin ek om my tesis of verhandeling te skryf? Watter afdelings het so 'n teks? Hoe kry ek my gedagtes op papier? Hoe bring ek al my resultate byeen in 'n samehangende geheel? Wat is 'n wetenskaplike skryfstyl? Hoe gemaak met bronverwysings? Wetenskaplike skryfvaardighede gee antwoorde op hierdie vrae. Dit is die resultaat van talle kursusse in wetenskaplike skryfvaardighede aan nagraadse studente, gebaseer op regte skryfprobleme en teksvoorbeelde uit uiteenlopende vakgebiede. Dit is ook beskikbaar in Engels as Scientific Writing Skills.
به شما اطمینان می دهیم در کمتر از 8 ساعت به درخواست شما پاسخ خواهیم داد.
* نتیجه بررسی از طریق ایمیل ارسال خواهد شد
شماره کارت : 6104337650971516 شماره حساب : 8228146163 شناسه شبا (انتقال پایا) : IR410120020000008228146163 بانک ملت به نام مهدی تاج دینی