Die Houtbeen van St Sergius
Opstelle oor Afrikaanse romans
Description:... Chris van der Merwe vertel in hierdie boek die verhaal van sy eie omgang met die letterkunde ? ?n persoonlike verhaal, maar ook ?n stimulus vir lesers en navorsers wat belangstel in verbande tussen letterkunde en lewe.ÿ
Die opstelle wissel in styl. Sommige is geskryf as akademiese artikels, ander as resensies, ander as essays. Die resensies en essays is meer informeel in toon en bevat minder verwysings en bibliografiese besonderhede as die akademiese artikels. ?n Paar opstelle is in Engels ? getuienis van die skrywer se verlange om die boeiende veld van die Afrikaanse letterkunde te deel met mense wat Afrikaans nie magtig is nie of nie genoegsaam van Afrikaans notisie neem nie.
Show description