Die vlug van Gods verbeelding
bybelverhale van die onderkant
Description:... Die God van die Bybel is die God wat die miskendes en ontneemdes, die randfigure wat deur ander ge‹gnoreer word, raaksien en liefhet. Dit is di‚ oortuiging wat die fondament en vesel van Die vlug van Gods verbeelding vorm. Hierdie waarheid word op boeiende wyse ge‹llustreer aan die hand van bekende en halfvergete Bybelverhale oor mense, meestal vroue, wat aan die voetekant van die geskiedenis lewe in die skadu van maghebbers. Aan die beurt kom Hagar en Ismael, Tamar, dogter van Dawid, en Rispa, die vrou van Saul. Uit die Nuwe Testament ontmoet ons die Kananese vrou, die Samaritaanse vrou en Lasarus, Maria en Martha.
Show description